Melinda Clarke

Melinda Clarke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melinda Patrice Clarke
Geboorte 24 April 1969 (1969-04-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melinda Clarke (gebore 24 April 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Return of the Living Dead III (1993), Killer Tongue (1996), en Spawn (1997), en in die televisiereeks The O.C. (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy